Eerste helfte van die pad het ons in sneeu gery. Dis erg senutergend..
Op pad die Hoover dam besoek - op die grens tussen Arizona en Nevada.
Het die aand in Vegas aangekom en toe dadelik die restaurant gesoek waar ons nog afslag
kon kry. Lekker geet en toe weer van die hotelle gestap - Paris-Paris
Lauri en Johan verloor lekker met Black Jack.
| Dit was spierwit en donker die oggend by die Canyon. Geen Canyon was iewers sigbaar nie. |
| Die pad terug Vegas toe |
| Hoover dam |
| Paris in Vegas |
| Die Arc de Triompe in Vegas. Dis baie goed nagemaak! |
No comments:
Post a Comment