Tuesday, January 10, 2012

Saterdag 26 November 2011 - D-DAY

Thinus en Lauri draf vroeg.


Die aand is dit die groot dag - ons help die middag om die saal reg te kry en alles te doen. Dit het pragtig gelyk in Elmie se herfskleure. Die aand was heerlik, die kos was lekker en ons het baie lekker gekuier. Dit was so spesiaal!

Die saal in wording

Stefan werk hard


Lauri het 'n pragtige en lang praatjie oor Elmie voorgdra,

Anri het lieflik gesing.

No comments:

Post a Comment