Dit was heerlik en ek hoop hierdie blog help ons onthou. Mens vergeet so gou al die lekker as mens eers weer terug in die rotteresies is.
Die blog begin met die laaste dag heel bo - blogs werk nou maar so en ek het nie tyd gehad om dit andersom te hack nie.
To the good times!
No comments:
Post a Comment