Tuesday, January 10, 2012

Donderdag 1 Desember 2011 - Grand Canyon

Canyon toe
Het probeer stop by Hoover dam maar verdwaal en toe besluit om maar te ry. Dis so 5 ure se ry van Vegas tot by die Canyon.

Dit bgegin sneeu oppad en sneeu heelaand terwyl ons in die hotel bly. Ons bly in die Hilton net buite die Canyon park. Ons gaan kyk 'n IMAX vertoning oor die canyon en gaan eet daarna.
Hooverdam

Op pad


No Hawkers!

Dit SNEEU!

Prentjiemooi


Add caption




By die hotel
Heel aand gesneeu.

No comments:

Post a Comment